Zi-Mari se Bruidstee

Die troukoors het Zi-Mari beet 
Dus nooi ons almal uit – om haar
te groet, voor sy  mev. Shaw heet.
As jy dalk wonder en dalk raai
wat jy vir haar kan toedraai?
Dit wat jy wou bestee
kan jy eerder in ‘n koevertjie gee –
Met ‘n spesiale boodskappie daarby
wat Zimi net by jou sal kry!
Zimi is mal oor pers..
As jy wonder wat om te drapeer,
gebruik ietsie pers om jou uitrusting
te komplimenteer.
Bring dus jou glimlag, 
gunsteling resep en raad,
om saam met haar laf te raak.

Laat weet asb so gou as moontlik
of jy ons met jou 
teenwoordigheid sal vereer!

Skilpadvlei, 6 Augustus 2016,
11h30 vir 12h00.

Kontak Pa en Ma Smit by
021 903 7665,
082 439 5359 of wrnrsmit@gmail.com
so spoedig moontlik asb. Of vul die informasie hier onder in, en kliek die stuur knoppie.

Aanlyn Email